Ek is seker daar is min mammas van kleuters wat nog nie van Lollos gehoor het nie.  Baie mammas moes om die waarheid te sê al so baie keer daarna luister dat hulle waarskynlik kreun as hulle die woord “Lollos” hoor. Hier is Die Paddakonsert (met Bobby Van Jaarsveld): Dit
Tag Archives: Liedjies (video)
Een van ons gunsteling aanlyn-rekenaarspeletjies is Teach your Monster to Read. Hier is ‘n video met inligting oor hierdie oulike speletjie: Om te speel moet ‘n kind vir homself ‘n monstertjie ‘bou’ uit verskillende liggaamsdele en kledingstukke. Â Die speletjie is ‘n ‘quest’ (soektog) na verskillende voorwerpe wat kinders op ‘n ontdekkingstog