Gratis Luisterstorie: Wie het Sirkie Sebra se stepe gesteel?

Hier is ‘n lekker gratis luisterstorie vanaf Anna Emm se gewilde Storie Omnibus!  Die stories op hierdie dubbel CD is ‘n waarborg vir ‘n prettige vakansie, veral wanneer daar baie ure op die pad deurgebring moet word! Jonk en oud (selfs die mammas en pappas!) geniet hierdie stories terdeë!

Stories op CD 1:

  1. Wie het Sirkie Sebra se strepe gesteel?
  2. Die pienk biblioteek
  3. Speurder Morris Muis kry verkoue
  4. Apie Kenapie
  5. Die laaste kaaskrulle
  6. Loftie en Lalla

Stories op CD 2

  1. Die roltrap na nêrens
  2. Gert Geryshond en die mol
  3. Juffrou Gertruida se skoene
  4. Die klein jakkalsie
  5. Speurder Morris Muis gaan met vakansie
  6. Dertien eekhorinkies

Bestel gerus die lekker-luister CDs vir jou kleingoed.

Hou jou kleingoed van hierdie storie?  Hoeveel sterre gee julle vir Sirkie Sebra se storie?

Rating: 4.7. From 3 votes.
Please wait...

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>
*
*