Tag Archives: Videostories

Gratis Videostorie: Handa’s surprise

Gratis Videostorie: Handa’s surprise

Hier is ‘n pragtige videoboek wat animasie gebruik om die innemende (‘endearing’) storietjie te vertel van Handa wat vir haar maatjie, Akeyo, ‘n mandjie vol vrugte vat. Die storielyn is eenvoudig en kinders sal dit kan volg selfs as hulle nie Engels verstaan nie. My kinders geniet hierdie storie baie en

Read More

Gratis Videos, Speletjies en Apps:  Peppa Pig (Engels)

Gratis Videos, Speletjies en Apps: Peppa Pig (Engels)

Peppa Pig is ‘n bekende klein varkie op Brittanje se BBC kanaal.  Ek was aanvanklik nie in my skik daarmee dat die karaktertjies in Peppa Pig lief is daarvoor om te snork nie!  Peppa, haar gesin en maatjies het egter sedertdien een van ons gunsteling video-reekse geword. Hier is ‘n saamgestelde

Read More