Tag Archives: Luisterstories

Gratis Luisterstorie: Die Lelikste Dier in die Hele Wêreld

Gratis Luisterstorie: Die Lelikste Dier in die Hele Wêreld

Hierdie voorlesing van die boek, Die Lelikste Dier in die Hele Wêreld (deur Jenny Robson), is gratis beskikbaar gestel deur Ukufunda in samewerking met Grahamstown Friends of the Library. Hier is ‘n beskrywing van die storie (soos gevind op Loot.co.za se webwerf): “Dis ‘n pragtige dag in die Afrika-bos. Wanika kan nie wag

Read More

Anna Emm Storie: ‘n Vlooi in die Vakansiebus

Anna Emm Storie: ‘n Vlooi in die Vakansiebus

Voordat ons verlede Desember die lang pad see toe aangepak het, het ek hierdie Anna Emm luisterstorie CD aangekoop: ‘n Vlooi in die Vakansiebus.  Dit was dadelik ‘n nuwe gunsteling!  Dit is ook van al ons kinderCDs my man se gunsteling, met die gevolg dat dit steeds dikwels in ons kar

Read More

Gratis Luisterstorie: Babalela

Gratis Luisterstorie: Babalela

Sedert ons die eerste keer op Babalela se storietjie (geskryf deur Martie Preller) afgekom het, was my kinders verlief op die klein, pers diertjie. “Babalela is die Sesothowoord vir kleintjie, en dis dan ook waar die Babalela sy naam vandaan kry. Die Babalela is ‘n diertjie soos wat geen mens ooit

Read More

Gratis Luisterstorie: Wie het Sirkie Sebra se stepe gesteel?

Gratis Luisterstorie: Wie het Sirkie Sebra se stepe gesteel?

Hier is ‘n lekker gratis luisterstorie vanaf Anna Emm se gewilde Storie Omnibus!  Die stories op hierdie dubbel CD is ‘n waarborg vir ‘n prettige vakansie, veral wanneer daar baie ure op die pad deurgebring moet word! Jonk en oud (selfs die mammas en pappas!) geniet hierdie stories terdeë! Stories op

Read More

Anna Emm Storie:  Die Musiekman se Kat

Anna Emm Storie: Die Musiekman se Kat

Hier onder is ‘n uittreksel uit “Die Musiekman se Kat”, een van ons gunsteling Anna Emm stories.  (Let daarop dat dit nie ‘n volledige storie is nie). Die musiekman woon in ‘n groot klipkasteel op die rotse by die see – daar waar hy niemand kan pla wanneer hy sy note

Read More

Gratis Luisterstories: Poen en Toekie

Gratis Luisterstories: Poen en Toekie

Poen en Toekie is ‘n reeks stories wat aan RSG (Radio Sonder Grense) behoort.  Daar is 227 Poen en Toekie episodes gratis beskikbaar op iono.fm.  Elke episode is 5 minute lank. Episodes 24 – Hier is die eerste episode wat beskikbaar is op iono.fm: Content hosted by iono.fm Poen en Toekie

Read More

Gratis Luisterstorie: Adam en Eva

Gratis Luisterstorie: Adam en Eva

Hierdie luisterstorie van Anna Emm is gratis beskikbaar op Youtube: Geniet jy en/of jou kinders hierdie storie?  Kies hier onder hoeveel sterre julle hierdie storie sal gee.