Tag Archives: Leer lees

Xander Afrikaans App: Spel

Xander Afrikaans App: Spel

My Graad 1 dogtertjie kom onlangs by die huis met 300 woorde wat hulle moet leer spel vir die WOW (Woorde Open Wêrelde) Spelkompetisie.  Dit is ‘n wonderlike inisiatief, maar sjoe!  Dit is darem baie woorde vir iemand wat nog sukkel om skoenveters vas te maak. Later by die netbaloefening, sê

Read More

Gratis eBooks:  Oxford library

Gratis eBooks: Oxford library

‘n Wonderlike, gratis biblioteek van Engelse elektroniese boeke is beskibaar by www.oxfordowl.co.uk.  Daar is meer as 250 beskikbaar!  Dit is nodig om te registreer op die webwerf.  Wanneer jy ingeteken is, gaan na die Free eBook Library blad. Maak seker dat jy op eBooks ‘filter’, soos ek hieronder wys.  Al die boeke

Read More

Storiemuis reeks

Storiemuis reeks

Die Storiemuis reeks in oorspronklik in die 1980’s uitgegee deur Human en Rousseau.  Dit was in die laaste jare van sy lewe een van Leon Rousseau se ideale om weer die reeks gepubliseer te sien vir vandag se Afrikaanse kinders. Die reeks is in 2015 en 2016 gepubliseer in 6 uitgawes

Read More

Gratis Afrikaanse Apps: Dieretuinpret en ander

Gratis Afrikaanse Apps: Dieretuinpret en ander

Solidariteit het deur sy Helpende Hand inisiatief ‘n paar gratis apps vir Afrikaanse kinders beskikbaar gestel wat ek hoog kan aanbeveel.  Hier is hulle website:  leesapp.co.za Die apps se doel is om kinders te help om te leer lees en skryf.  Hier is ‘n video van Solidariteit wat die apps bekend

Read More