Tag Archives: Apps

Gratis Tel-app: Xander 123 in verskeie Inheemse Tale

Gratis Tel-app: Xander 123 in verskeie Inheemse Tale

Ek het reeds ‘n blog artikeltjie geskryf oor die website Xander se oulike betaal-apps, met fokus op hulle spel-apps. Hulle het ook ‘n paar gratis apps beskikbaar wat help om kleintjies te leer tel tot by 10.  Iets wat regtig oulik is van hierdie gratis leer-tel-apps, is dat hulle beskikbaar is

Read More

Xander Afrikaans App: Spel

Xander Afrikaans App: Spel

My Graad 1 dogtertjie kom onlangs by die huis met 300 woorde wat hulle moet leer spel vir die WOW (Woorde Open Wêrelde) Spelkompetisie.  Dit is ‘n wonderlike inisiatief, maar sjoe!  Dit is darem baie woorde vir iemand wat nog sukkel om skoenveters vas te maak. Later by die netbaloefening, sê

Read More

Gratis Afrikaanse Apps: Dieretuinpret en ander

Gratis Afrikaanse Apps: Dieretuinpret en ander

Solidariteit het deur sy Helpende Hand inisiatief ‘n paar gratis apps vir Afrikaanse kinders beskikbaar gestel wat ek hoog kan aanbeveel.  Hier is hulle website:  leesapp.co.za Die apps se doel is om kinders te help om te leer lees en skryf.  Hier is ‘n video van Solidariteit wat die apps bekend

Read More

Gratis Videos, Speletjies en Apps:  Peppa Pig (Engels)

Gratis Videos, Speletjies en Apps: Peppa Pig (Engels)

Peppa Pig is ‘n bekende klein varkie op Brittanje se BBC kanaal.  Ek was aanvanklik nie in my skik daarmee dat die karaktertjies in Peppa Pig lief is daarvoor om te snork nie!  Peppa, haar gesin en maatjies het egter sedertdien een van ons gunsteling video-reekse geword. Hier is ‘n saamgestelde

Read More