Kyk ook hier

Hier is ‘n versameling van oulike media (soos stories, videos, speletjies en boeke) wat geld kos, maar wat goeie waarde vir geld is.

Xander Afrikaans App: Spel

My Graad 1 dogtertjie kom onlangs by die huis met 300 woorde wat hulle moet leer spel vir die WOW (Woorde Open Wêrelde) Spelkompetisie.  Dit is 'n wonderlike inisiatief, maar ...
Lees meer..

Storiemuis reeks

Die Storiemuis reeks in oorspronklik in die 1980's uitgegee deur Human en Rousseau.  Dit was in die laaste jare van sy lewe een van Leon Rousseau se ideale om weer ...
Lees meer..