Gratis Videostorie: Handa’s surprise

Hier is ‘n pragtige videoboek wat animasie gebruik om die innemende (‘endearing’) storietjie te vertel van Handa wat vir haar maatjie, Akeyo, ‘n mandjie vol vrugte vat.

Die storielyn is eenvoudig en kinders sal dit kan volg selfs as hulle nie Engels verstaan nie.

My kinders geniet hierdie storie baie en ek gee dit 5 sterre.  Hoeveel sterre sal julle dit gee?

Rating: 5.0. From 1 vote.
Please wait...

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>
*
*