Anna Emm Storie: Dokter Wolf (ook in Engels beskikbaar as Doctor Wolf)

Dokter Wolf is nog ‘n oulike, kreatiewe storie geskryf deur Anna Emm.  Dit is een van my seuntjie se gunstelinge.  Die voorleser is Anrich Herbst..

Wanneer Dokter Wolf sy praktyk in die bos kom oopmaak, is die diertjies en dingetjies maar eers skrikkerig om ‘n afspraak te maak….

Hier is ‘n uittreksel (let wel, nie ‘n volledige storie nie) uit Dokter Wolf:

Stories op die CD:

1. Die eerste pasiënt
2. Pelikaan se seer keel
3. Grieta se lelike woorde
4. Dokter Wolf se geheim

Die CD kan by my bestel word teen R100. Hierdie CD is ook in Engels beskikbaar as Doctor Wolf.

Ek en my kinders gee die storie 5 sterre.  Wat dink julle?

Rating: 4.5. From 2 votes.
Please wait...

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>
*
*